Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...
Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Kerkdienste: 16 Desember 2018 tot 31 Desember 2018
16 Desember 2018:
09:00 - Gansbaai Kerk - Dr Lisel Joubert
09:30 - Baardskeerdersbos - Ds Pieter de Villiers
09:30 - Pearly Beach - Ds Nico Grobler
23 Desember 2018:
09:00 - Gansbaai Kerk (Doop) - Ds Dries Auret
09:30 - Pearly Beach - Dr Lisel Joubert
25 Desember 2018:
07:00 - Gansbaai Kerk - Ds Mornay le Roux
08:00 - Gansbaai Kerk - Ds Steff Esterhuizen
09:00 - Gansbaai Kerk - Ds Steff Esterhuizen
10:00 - Gansbaai Kerk - Prof.Daniël Louw
08:00 - Pretoriussaal - Ds Mornay le Roux
09:00 - Pretoriussaal - Prof.Daniël Louw
08:00 - Uilenkraalsmond - Ds Floris Avenant
09:00 - Uilenkraalsmond - Ds Floris Avenant
09:30 - B’ Bos - Ds Hennie Basson
08:00 - Pearly Beach - Ds Dries Auret
09:30 - Pearly Beach - Ds Dries Auret
10:00 Strandskloof Karavaanpark - Ds Stoney Coetzee
Deuroffer: Herberg aan See Tehuis vir Bejaardes Gansbaai
30 Desember 2018:
09:00 - Gansbaai Kerk (Doop) - Ds Mornay le Roux
09:30 - Pearly Beach - Ds Dries Auret
Deuroffer: Straatwerk
31 Desember 2018
23:30 - Gansbaai Kerk - Ds Dirk van Dyk
23:30 - Pearly Beach - Ds Steff Esterhuizen
23:30 - B’Bos - Ds Mornay le Roux
Deuroffer: Opvoedingsfonds
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreMiddelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.
Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!
Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.
Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.
Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.