Blog

Lydenstyd: In Solidariteit

Lydenstyd: In Solidariteit

NG Kerk Gansbaai

Lydenstyd: In Solidariteit

Ons nader die sesde Sondag in Lydenstyd, Palmsondag. In die vreemde tye is dit goed om gedurig te stop by die vreemde van Jesus se lydensweg. Die God wat kies om te ly. Ek deel vandag ‘n gedeelte uit die werk van Henri Nouwen:

“God is a God of the Living

The mystery of Gods’ love is not that our pain is taken away, but that God first wants to share that pain with us. Out of this divine solidarity comes new life. Jesus’ being moved into the centre of his being by human pain is indeed a movement toward new life. God is our God, the God of the living. In the divine womb of God, life is always born again…The truly good news is that God is not a distant God, a God to be feared and avoided, a God of revenge, but a God who is moved by our pain and participates in the fullness of the human struggle.”

Dink daaraan dat jy vandag ook saam met biljoene mense in dieselfde situasie is. Mense in solidariteit met ander mense, met Christus altyd te midde van ons teenwoordig.

Lydenstyd: In Solidariteit

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklikes

Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...

Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer. 

NG Kerk Gansbaai
BADISA (Maatskaplike Dienste)

BADISA (Maatskaplike Dienste)

Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.

NG Kerk Gansbaai
11 Junie 2022: Familie Stap

11 Junie 2022: Familie Stap

Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!

NG Kerk Gansbaai
Bulletin: Orrel

Bulletin: Orrel

Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.

NG Kerk Gansbaai
28 + 29 Mei 2022: Bbos Basaar en Feesnaweek

28 + 29 Mei 2022: Bbos Basaar en Feesnaweek

Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.

NG Kerk Gansbaai
Baardskeerdersbos Eeufees

Baardskeerdersbos Eeufees

Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.

NG Kerk Gansbaai