All Posts

Program vir Pinkster

Program vir Pinkster

Verskeie dienste word in die gemeente gehou.

NG Kerk Gansbaai
Bediening Sending: Plaaslik

Bediening Sending: Plaaslik

Verskeie aksies, veral vir ons bejaardes, word plaaslik geloods.

NG Kerk Gansbaai
Bediening Sending: Plaasbedieninge

Bediening Sending: Plaasbedieninge

Plase en plaaswekers word gereeld besoek en bedien met die Woord.

NG Kerk Gansbaai
Bediening Sending: Buitelandse Sendingveld

Bediening Sending: Buitelandse Sendingveld

Ernst Toerien is reeds 20 jaar in Rusland werksaam. Hy word deur die gemeente ondersteun.

NG Kerk Gansbaai
Bediening Sending: Makhathini-vlakte, KwaZulu Natal

Bediening Sending: Makhathini-vlakte, KwaZulu...

Ondersteuning aan die mense op die Makhathini-vlakte in KwaZulu-Natal is seker die plek waar die meeste opofferings gemaak word.

NG Kerk Gansbaai
Paas en Lydenstyduitstalling

Paas en Lydenstyduitstalling

Die uitstalling beeld verskilende aspekte van die lewe en lyding van Christus uit.

NG Kerk Gansbaai
Lyding

Lyding

Lyding word beskou as plekke waar God nie is nie, as oordeel oor ons sonde, as tekens van weerloosheid en swak geloof.

NG Kerk Gansbaai
Nuwe binneste

Nuwe binneste

Die nuwe hart is tog dit wat aan ons geskenk word as ons verlang, soms ook uit die bloute.

NG Kerk Gansbaai
Paasuitstalling

Paasuitstalling

Jaarlikse Paas-en-Lydenstyduitstalling vind plaas van 27 Maart 2018 tot 1 April 2018.

NG Kerk Gansbaai
Koringkorrel

Koringkorrel

Ek sê vir julle as ‘n koringkorrel nie in die grond val en sterf nie, bly dit net een enkele korrel, maar as dit sterf dra dit baie vrug.

NG Kerk Gansbaai
Om sin te probeer maak

Om sin te probeer maak

Ons verduidelikings probeer so hard sin maak, dat ons van God probeer sin maak en dan verloor ons Hom.

NG Kerk Gansbaai
Om te genees

Om te genees

Lydenstyd is die tyd van die herinnering van ons gebrokenheid maar ook die rus en soms herontdek van ons herstel in Christus.

NG Kerk Gansbaai