Jesus en die Psalms
Ons kan met die emosies van verlatenheid, dankbaarheid, vreugde, magteloosheid en skuld assosieer wat weergegee word in die Psalms.
Ons kan met die emosies van verlatenheid, dankbaarheid, vreugde, magteloosheid en skuld assosieer wat weergegee word in die Psalms.
Lydenstyd is die tyd wat ons weer herinner word, te midde van ons sondebesef, dat ons vrygespreek is in Christus.
Jesus het nie vasgeklou het aan sy Godheid nie, maar dit gelos het ter wille van liefde.
Ons is almal saamgestelde skeppings, produkte van ons huisgesin, kultuur, dominante oortuigings.
Ons gee maklik dinge buite ons die skuld as ons lewe deurmekaar raak.