Erediens: Sondag 24 Mei 2020
Virtuele erediens
Ons hart is onrustig in ons totdat dit rus vind in God.
Die Paradysverhaal vertel van 'n wereld waarin die mens as 'n verhoudingswese leef voor die aangesig van God.
In Gen 3 kom die paradysverhaal tot 'n tragiese einde.
'n Bybelstudie-stuk wat handel oor die woorde wat ons gebruik as ons oor God praat.
Liefdesdiens (aan naaste en skepping) is ‘n wesenlike deel van die geloofsweg. Die gelowige se roeping is om te dien.