Blog

Dames Ete met Chanel Wink

Dames Ete met Chanel Wink

AGS Gansbaai Aanbiddingsentrum

Dames Ete met Chanel Wink

Op 11 Maart 2023 het die AGS Gansbaai Aanbiddingsentrum in samewerking met Chanel Wink, dames bedien en onthaal met ‘n lieflike ete. Die tema van die oggend was - Van Stof Tot Pêrel, en elke dame het ‘n handgemaakte pêrel armband ontvang om hulle te herinner aan hoe hulle lewenspad die moeilike dinge gebruik om hulle te verander in pêrels.

Daar was ook ‘n gelukkige trekking en ons wil vir die volgende borge bedank vir hulle bydrae tot hierdie wonderlike oggend:

Komtessa

Gansbaai Coffee

• Tolbos Bistro

• Gansbaai Bakhuis (Sommelier & Company)

• Acorn Photography

Dames Ete met Chanel Wink

AGS Gansbaai Aanbiddingsentrum

AGS Gansbaai Aanbiddingsentrum is ‘n Pinkster gemeente in die middedorp. Die gemeente help mense in die gemeenskap om tot lewensvervulling in Christus Jesus te leef. AGS Gansbaai Aanbiddingsentrum se missie is om God te verheerlik en die kerk se waardes van respek, leierskap, deursigtigheid, integ...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

3 Desember 2023: Christus Fees

3 Desember 2023: Christus Fees

Dit is 'n Christus Fees. Nooi iemand saam 3 Desember 2023 om 09:00.

Jeugdag met die B.A.S.I.C jeug

Jeugdag met die B.A.S.I.C jeug

Ons het die tieners vroeg oggend op en aktief gehad met die 5km FUN run by Groeneweide en hulle het die dag afgesluit met n lekker worsbroodjie.