In Loving Memory of Sue Preece
Animal lover and a passion for food, Sue Preece, passed away on 12 January 2024 after a tragic accident.
Animal lover and a passion for food, Sue Preece, passed away on 12 January 2024 after a tragic accident.
In Deel 3 gaan ons voort met die twee egpare, Fanie en Judy Bothma van Franskraal en Dolf en Elna Nel van Saldanha.
Saterdag, 20 Januarie 2024 was mooi weer, geen wind en ‘n ‘gladde’ see, maar beslis nie die regte weersomstandighede vir die boothengelaars nie.
Vyf Jukskeispanne het mekaar in Gansbaai op Saterdag, 27 Januarie 2023 in bloedige hitte die stryd aangesê.
Die afgelope tyd se verwoede veldbrande het menige inwoner met bevange moedeloosheid ten gronde gedruk.
Overberg Rots- en Kushengelklub se 1ste hengelkompetisie vir 2024 het op Saterdag, 27 Januarie 2024 plaasgevind.
In Deel 2 gaan ons voort met die twee egpare, Fanie en Judy Bothma van Franskraal en Dolf en Elna Nel van Saldanha, se toer van 44 dae.
Min mense kan daarmee spog - dieselfde rokkie, wat 50 jaar gelede gekoop is, is deur 5 generasies gedra!
Met Kersfees en geskenke en funksies reeds byna ‘n maand agter die rug, kan mens dink ‘n berig daaroor op 26 Januarie 2024 is moster na die maal.
Die jaarlikse en ‘tradisionele’ Dangerpoint Halfmarathon is op Oujaarsdag deur die Gansbaai Lions vir die 24ste jaar aangebied.
Die Overberg Sages het op Donderdag, 18 Januarie 2023 teen Gansbaai in ‘n 4BBB Stableford gholfkompetisie gespeel.
Anita told the Gans-Berg News that 33 eye tests were done and 23 people received spectacles free of charge.