Gansbaai Posduifklub - Resultate vir 2024 Wed...
Wat ‘n moeilike jaar vir die duiweboere was dit nie?
Wat ‘n moeilike jaar vir die duiweboere was dit nie?
Reach for Covery (R4R) Ondersteunings Organisasie het op 17 Oktober 2024 ‘n gesellige ‘Pienk Bruch’ by Hermanus Gholfklub aangebied.
Die jaarlikse Laerskool Gansbaai (LSG) Fondsinsamelings Gholfdag sorg telkens vir ‘n ekstra inkomste vir die skool.
‘n Gesellige Borskankerstap met Oktober as Borskankermaand, is in Perlemoenbaai deur Elsa Nimb gereël.
‘Huis’-moles by die groep bosslapers naby die stortingsterrein buite Gansbaai, het op Donderdag, 17 Oktober 2024 omstreeks 10:30 gelei tot die moord...
The Owners of the Overberg Shopping Centre in Bredasdorp, the Amrichprop Group, have decided that considering...
‘n Groep plaaslike kunstenaars het ‘n Erfenisdag Kunsuitstalling in die Birkenhead Boothengelklub se saal aangebied...
Saterdag, 12 Oktober 2024 was dit die klub se voorlaaste kompetisie vir die jaar en ook die laaste voordat die galjoenseisoen toemaak...
Minister Simmer was very excited to be part of the handover ceremony.
Dr Jolyn Phillips (34) het op 20 September 2024 haar Doktersgraad (PHD) in Engelse Letterkunde ontvang.
As deel van hul 30ste verjaarsdagvieringe het die Overberg Houtwerkgilde ‘n besonderse uitstalling op Vrydag, 27 September 2024.
Seagulls Netbalspan onder leiding van Sylvia Jacobs het Gans-Berg Nuus laat weet dat hulle opreg dankbaar is vir al die borgskappe, donasies, waterbottels tydends wedstryde.