All Posts

Pragtige Skenkings vir Baadjies-aan-Bome

Pragtige Skenkings vir Baadjies-aan-Bome

Gans-Berg Nuus se Baadjies-aan-Bome projek op Saterdag, 25 Mei 2024 kan as ‘n enorme sukses beskryf word.

Van 16 kinders - Oudste van 11 Oorlewendes nou 80

Van 16 kinders - Oudste van 11 Oorlewendes no...

Lees meer oor hoe Sylvie Agenbach die Oudste van 11 oorlewendes nou 80 is!

Gansbaai Gholfklub Nuus

Gansbaai Gholfklub Nuus

Saterdag, 18 Mei 2024 se Enkel Stableford kompetisie is deur Johan Coetzee (ons gholf-rubiekskrywer) met met 39 punte ingepalm.

Belangrikheid van Testamente by See en Tee Dameskring Kleinbaai

Belangrikheid van Testamente by See en Tee D...

Belangstellendes kan navrae aan die Leidster, Hanneli Kellerman by 072 244 3905 rig.

Rus Sag, Sagmoedige Reus: Coenie Wessels van Gansbaai

Rus Sag, Sagmoedige Reus: Coenie Wessels van ...

In verskeie onderhoude wat deur Gans-Berg Nuus met personeellede van Gansbaai Superspar, asook kliënte, gevoer is, het dieselfde mening oor Coenie Wessels uitgetroon.

Bev Swart Vang 6.55kg Geelbek in Birkenhead Kompetisie

Bev Swart Vang 6.55kg Geelbek in Birkenhead K...

Bev Swart het met Saterdag, 18 Mei 2024 se boothengelkompetisie dalk gevoel soos toe hy ‘n kolhou (‘hole-in-one) op die gholfbaan geslaan het.

Baadjies-aan-Bome

Baadjies-aan-Bome

Wintertyd is ook tyd vir Baadjies-aan-Bome, ‘n landswye projek om baadjies aan behoeftiges op ‘n unieke wyse beskikbaar te stel.

Trotse Gradeplegtigheid vir Brandweermanne

Trotse Gradeplegtigheid vir Brandweermanne

Vier Brandweermanne van Overstrand, waarvan 2 van Gansbaai, het op 9 Mei 2024 hulle Bachelor of Art Disaster and Safety Management grade van Lyceum College ontvang.

90ste vir Ouma Hettie Peterson

90ste vir Ouma Hettie Peterson

Pearly Beach se langslewende inwoner, Ouma Hettie Peterson, het op Sondag, 5 Mei 2024 haar 90ste lewensmylpaal bereik.

Gansbaai Jukskei-nuus

Gansbaai Jukskei-nuus

Gansbaai Jukskeiklub is weer goed op dreef in die nuwe seisoen.

Fire Fighter’s Day 2024

Fire Fighter’s Day 2024

Overstrand Firefighters Show their Mettle and Hold Overstrand’s Name High!

50ste Roman vir Chanette Paul

50ste Roman vir Chanette Paul

Lees Meer oor Chanette Paul se 50ste Roman hier!