Pragtige Skenkings vir Baadjies-aan-Bome
Gans-Berg Nuus se Baadjies-aan-Bome projek op Saterdag, 25 Mei 2024 kan as ‘n enorme sukses beskryf word.
Gans-Berg Nuus se Baadjies-aan-Bome projek op Saterdag, 25 Mei 2024 kan as ‘n enorme sukses beskryf word.
Lees meer oor hoe Sylvie Agenbach die Oudste van 11 oorlewendes nou 80 is!
Saterdag, 18 Mei 2024 se Enkel Stableford kompetisie is deur Johan Coetzee (ons gholf-rubiekskrywer) met met 39 punte ingepalm.
Belangstellendes kan navrae aan die Leidster, Hanneli Kellerman by 072 244 3905 rig.
In verskeie onderhoude wat deur Gans-Berg Nuus met personeellede van Gansbaai Superspar, asook kliënte, gevoer is, het dieselfde mening oor Coenie Wessels uitgetroon.
Bev Swart het met Saterdag, 18 Mei 2024 se boothengelkompetisie dalk gevoel soos toe hy ‘n kolhou (‘hole-in-one) op die gholfbaan geslaan het.
Wintertyd is ook tyd vir Baadjies-aan-Bome, ‘n landswye projek om baadjies aan behoeftiges op ‘n unieke wyse beskikbaar te stel.
Vier Brandweermanne van Overstrand, waarvan 2 van Gansbaai, het op 9 Mei 2024 hulle Bachelor of Art Disaster and Safety Management grade van Lyceum College ontvang.
Pearly Beach se langslewende inwoner, Ouma Hettie Peterson, het op Sondag, 5 Mei 2024 haar 90ste lewensmylpaal bereik.
Gansbaai Jukskeiklub is weer goed op dreef in die nuwe seisoen.
Overstrand Firefighters Show their Mettle and Hold Overstrand’s Name High!
Lees Meer oor Chanette Paul se 50ste Roman hier!