Andrew Murray-Prys 2024
Twee boeke uit die stal van Naledi wen gesogte literêre pryse.
Twee boeke uit die stal van Naledi wen gesogte literêre pryse.
Please consider donating your 'pre-loved' jackets that you no longer need and bring them during the month of May.
Die Herberg Kinderhuis in Robertson is een van die NG-gemeente Gansbaai se ‘buite’-projekte.
Lara se klavierspel voer sy op soos wat die gevoel in haar opkom.
The Gans-Berg News is aware of several Birdwatchers in our area who are interested in Anton’s interesting workshops.
“Die belangrikheid van trauma-berading moet nie onderskat word nie,” sê Sers Abigail Naidoo
“Met dié dat AVBOB Begrafnisdienste ons op 9 April 2024 besoek het, sou mens dink dat die atmosfeer maar stroef sou wees - toe is dit allesbehalwe die geval," vertel Elizma de Lange.
“The Open Day was primarily to give the visitors an opportunity to see the foundation's programmes and the work that we do," said Penelope Goemans.
Gansbaai Wynproegilde se suksesverhaal het geen einde nie - die gilde groei van krag tot krag, met die een byeenkoms so gesellig soos die volgende een.
In Deel 12 sluit ons af met die twee egpare, Fanie en Judy Bothma van Franskraal en Dolf en Elna Nel van Saldanha...
Die boothengelkompetisie van 30 April 2024 wat deur die bestuur van die Birkenhead Boothengelklub gereël is, verskil so 'ietwat' van die klub se gewone maandelikse kompetisies.
Skilder, skrywer, digter, beeldhouer, fotograaf, skut, liefde vir renmotors, Kayalami-ritte, blinde navigasie betrokkenheid, landloop-skeidregter, vryskutjoernalis, rubriekskrywer...