Newspaper: 26 August 2022
Don't forget to get the latest copy of the Gans-Berg Nuus / News tomorrow, 26 August 2022!
Don't forget to get the latest copy of the Gans-Berg Nuus / News tomorrow, 26 August 2022!
Don't forget to get the latest copy of the Gans-Berg Nuus / News today, 19 August 2022 for ONLY R10!
Martin du Plessis van Franskraal het besluit om, ná bykans 10 jaar, van sy wedervaringe in Saoedi-Arabië met ons lesers te deel.
Hierdie ware verhaal is nie soos die ‘Kat kom weer’, waar almal van die kat ontslae wou raak nie.
Laerskool Gansbaai (LSG) se twee skoolkore het Vrydag, 22 Julie 2022 uitstekend by die Overberg Eisteddfod in Caledon presteer, met die skool wat baie trots op hulle is.
Charl Eksteen, die 17-jarige Gansbaaier oor wie Gans-Berg Nuus onlangs geskryf het, is nou op pad na groot rugby-hoogtes.
“Vir almal is daar ‘n tyd om te kom en ‘n tyd om te gaan,” het Doulene Els van Gansbaai Toerisme gesê.
‘n Ware ikoon van Gansbaai, Freddie Engelbrecht, se afleweringsvoertuig het Dinsdag, 26 Julie 2022 omstreeks 11:00 gerol, met Freddie wat ernstig beseer is.
Glo dit of nie, maar drie geslagte vrouens het onlangs drie visspesies tydens diepseehengel gevang.
Dit is ook net ‘n span fotograwe wat hulle klublede, wat vir ‘n fotografie-kompetisie ingeskryf het, op so ‘n wyse sal bekendstel - knapgedaan!
Daar is ‘n tyd om te groet en ‘n tyd om te verwelkom - gelukkig in Gans-Berg Nuus se geval is verwelkoming meer gereeld in die 'nuus' as groet.
Die Vroue-Landbouvereninging Kaapland (VLVK) se prestige 2022 Jaarkongres word vanjaar in Gansbaai aangebied.