Alumni-lede geniet Perlemoen-ete
Die gesellige groep oud-Maties (Alumni-Interaksie) van die Gansbaai-tak het op Dinsdag, 2 Augustus 2022.
Die gesellige groep oud-Maties (Alumni-Interaksie) van die Gansbaai-tak het op Dinsdag, 2 Augustus 2022.
Marieta de Beer het haar Marieta’s Hair, Toes & Nails se vyfde verjaarsdag op Vrouedag, 9 Augustus 2022 gevier.
‘n ‘Country & Western’-tema-geselligheid, om watter rede ookal, bly maar altyd ‘n groot sukses en pure plesier en genot vir saamkuier.
Koppe van motorbestuurders en passasiers het Vrydag, 22 Julie 2022 behoorlik in die rigting van Gansbaai se polisiestasie gedraai.
Die ‘spook’ loop gelukkig nie by Spookfontein Wynlandgoed in die Hemel-en-Aarde Vallei nie.
‘n Liefdesverhaal soos min - verloof op 27 Oktober 1967 en presies op dié dag en maand, getroud op 27 Oktober 2017 - ‘n ronde 50 jaar later.
The Galjoen-competition on Saturday, 9 July 2022 was ‘n huge success.
Die beskrywing ‘asgate’ is sonder twyfel nie op Gansbaai se Stortingsterrein van toepassing nie - daarvoor word dit te professioneel bedryf en bestuur.
Dit was behoorlik ‘n prestige funksie in die skoolsaal, ingesluit ‘n lewendige orkes wat die gaste kon vermaak.
“Indien Gansbaai Brandweer nie so vinnig gereageer het nie, sou die huis in geheel afgebrand het,” vertel Edith Kennedy van Gansbaai.
Tolbos Bistro is in Hoofstraat in die Protea Sentrum, oorkant die Poskantoor, geleë.
Vanjaar is dit die negende termyn wat Boats van Staden as Lionpresident van Gansbaai Lionsklub ingehuldig is...