Gansbaai Wynproegilde: Die ‘Spook’ van Sp...
Die ‘spook’ loop gelukkig nie by Spookfontein Wynlandgoed in die Hemel-en-Aarde Vallei nie.
Die ‘spook’ loop gelukkig nie by Spookfontein Wynlandgoed in die Hemel-en-Aarde Vallei nie.
‘n Liefdesverhaal soos min - verloof op 27 Oktober 1967 en presies op dié dag en maand, getroud op 27 Oktober 2017 - ‘n ronde 50 jaar later.
The Galjoen-competition on Saturday, 9 July 2022 was ‘n huge success.
Die beskrywing ‘asgate’ is sonder twyfel nie op Gansbaai se Stortingsterrein van toepassing nie - daarvoor word dit te professioneel bedryf en bestuur.
Dit was behoorlik ‘n prestige funksie in die skoolsaal, ingesluit ‘n lewendige orkes wat die gaste kon vermaak.
“Indien Gansbaai Brandweer nie so vinnig gereageer het nie, sou die huis in geheel afgebrand het,” vertel Edith Kennedy van Gansbaai.
Tolbos Bistro is in Hoofstraat in die Protea Sentrum, oorkant die Poskantoor, geleë.
Vanjaar is dit die negende termyn wat Boats van Staden as Lionpresident van Gansbaai Lionsklub ingehuldig is...
Die Birkenhead Boothengelklub se maandelikse boothengelkompetisie van Saterdag, 16 Julie 2022 het ‘n klompie mooi geelbekke opgelewer.
"It is in your hands to make a better world for all who live in it". (Nelson Mandela")
Exciting news! The Gans-Berg team will be hosting a Gans-Berg Boere Expo!