POINT TO POINT
From November 26th to the 28th a team of four from the Football Foundation will be participating in a 90 kilometre run from the Southernmost point (Cape Agulhas) to Danger Point in Gansbaai.
From November 26th to the 28th a team of four from the Football Foundation will be participating in a 90 kilometre run from the Southernmost point (Cape Agulhas) to Danger Point in Gansbaai.
Geelstert en skipjacks is die goeie nuus! Dis wat velede week agter die Eiland aangekeer is. Dis nou te sê indien my inligting korrek is.
Gansbaai KK het sy 2de Sondagliga (40 beurte) wedstryd tuis gewen, deur Stanford KK met 9 paaltjies te wen.
Die Afrika Media Leiers Forum waarby 600 afgevaardigdes uit 45 Afrika lande en omliggende eilande betrokke was, is verlede week in Johannesburg aangebied.
Gansbaai Fotografieklub se onlangse byeenkoms het weer eens uitstekende stof tot nadenke vir klublede opgelewer.
'n Winkeldief het sy rieme verlede Woensdag by Built It styfgeloop toe 'n winkelassistent, André Blomerus, hom herken het nadat die bestuur hulle vroeër teen die dief gewaarsku het.
“Dit sny deur my hele wese as my teëstanders my spot en dag na dag vir my sê: “En waar is jou GOD nou?” (Ps. 42:10) “Waarom sou die heidene kan sê: “Waar is hulle GOD nou?” (Ps.115:2)...
Die liggaam van Xolile Nongawuza (24), wat twee weke gelede in Pearly Beach verdrink het, het verlede Donderdag sowat 300m vanwaar hy verdwyn het, uitgespoel.
Die SA Weermag het soos verlede jaar weer die afgelope naweek Operasie Corona geloods.
Sou dit nie ‘n lekker wêreld gewees het om in te leef as ‘n mens nooit vir iets hoef te gewag het nie?