Seisoen van Hoop
Sal ons van vreugde sing omdat Lente hier is? Al die veld is vrolik, al die voëltjies sing?
Sal ons van vreugde sing omdat Lente hier is? Al die veld is vrolik, al die voëltjies sing?
Die duiwe is verlede naweek by Modderrivier losgelaat as gevolg van bewolkte weer by Kimberley. Die duiwe is Sondagoggend losgelaat en nie op Saterdag nie...
Somtyds beland mens met die hengelstories in ongemaklike situasies en ek wil graag beskryf wat my eenkeer oorgekom het...
“Ons het die 4x4 dag vir ons Amarok-kliënte gereël om hulle beter met hul fantastiese voertuie te vereenselwig,” sê Erno Coreejes van Rola VW Hermanus en ook organiseerder van die 4x4 dag te Strandskloof Karavaanpark...
“Die DA se Projek Winter Warmte is in Januarie 2015 begin en die doel was om ‘n warm mussie en ‘n paar “moffies” vir kleuters van genomineerde skole te skenk,” sê rdl Riana de Coning.
Dis Saterdagmiddag en amper 18:00 - die skaal wys 0.00. Die manne kyk rond in afwagting, maar diegene met vis hou hul vangste stilweg in die sakke...
At 12h15, Tuesday, 08th September, The South African Whale Disentanglement Network was activated following eye-witness reports of a whale entangled off-shore of the Cape Point Lighthouse.
Tydens die WP Skietkampioenskappe het Johan van der Mescht van Franskraal uitstekend presteer.
Die Departement van Publieke Werke (DPW) het verlede week aangekondig dat daar beoog word om Gansbaai Hawe en dié van Hermanus teen onderskeidelik R25,3 miljoen en R23,35 miljoen op te gradeer.
Something new in the Gansbaai area - Ally Msweli (Gansbaai Tourism) is doing township tours in Masakhane.