Ontluikend
Dit moet seker maar die gedagte aan ‘n aankomende lente wees wat die woord ontluikend al heeldag na die voorkamer van my gedagtes dwing...
Dit moet seker maar die gedagte aan ‘n aankomende lente wees wat die woord ontluikend al heeldag na die voorkamer van my gedagtes dwing...
Dit is ‘n groot jammerte dat Gansbaai se gewilde Apteker, Fanie Viljoen moet groet. Fanie maak op 31 Augustus 2015 klaar by Gansbaai Apteek (Arrie Nel Apteekgroep) nadat bepaalde beleidsbesluite geneem is.
Leerders van Gansbaai Primêr kan trots voel op hul onderskeie deelnames aan die onlangse Eisteddfod byeenkomste wat plaasgevind het.
“Ons het besluit dit is tyd om vir ‘wiele’ vir Kobus du Toit te sorg,” sê Pieter Maree, voorsitter van Gansbaai se Motorfietsklub, die Scattered Links, Overberg Chapter.
Een van Secma International Security se Reaksie Offisiere se vinnige en doeltreffende optrede het gesorg dat een van twee kabeldiewe agter die tralies beland het.
“Die een wat vyf goue muntstukke ontvang het, kom toe en bring die ander vyf saam, en sê: ‘Meneer, vyf goue muntstukke het u aan my toevertrou. Hier is dit met vyf ander wat ek wins gemaak het.’ Toe sê sy eienaar vir hom...
Vrydag, 4 September 2015 is Loslitdag - ‘n dag waarna jaarliks uitgesien word, maar ook ‘n dag van omgee vir gestremdes.
Dit is sowaar “mostert na die maal” wat betref die Gansbaai Elim Huis se bedanking aan Roman Bay Sea Farm...
Een van Gansbaai se sporthoogtepunte van die jaar vind Saterdag plaas. Dit is die interskole-kragmetings tussen die Laerskool Gansbaai (Gansies) en die Laerskool De Villiers Graaff van Villiersdorp (Akkedissies).
In die vorige rubriek is gemeld dat die snoek nog met ons mag wees en behalwe vir ‘n rukkie se swak vangste (wat toegeskryf is aan die suidewind) is daar weer goeie vangste gemaak...