Visregte
Die toedrag van sake aangaande die visregte kan net as ‘n gemors beskryf word.
Die toedrag van sake aangaande die visregte kan net as ‘n gemors beskryf word.
Twee Januarie staan by Franskraal Rolbalklub bekend as die Helmie de Vriesdag.
Die dag staanbekend as die INTERDORP-KOMPETISIE of soos almal dit nou al noem Die SEXTUSDAG.
Vanjaar se Halfmarathon wat jaarliks deur die Gansbaai Lionsklub gereël word, het lankal reeds ‘n instelling op Oujaarsdag geword.
“Overberg Kushengel Klub het ná die suksesvolle kompetisie van 2012 besluit om dit ‘n jaarlikse instelling te maak en die onlangse kompetisie was ‘n voortsetting van die suksesverhaal,” sê Frans Claassen, voorsitt...
Twee persone, ‘n 15-jarige seun en ‘n ouer dame is op Donderdag, 26 Desember deur die vinnige optrede van drie jongmanne van ‘n gewisse verdrinking by Pearly Beach gered.
Twee kayakroeiers het by Kleinbaai in die moeilikheid beland toe hul kayak omgeslaan het.
‘n Taxi het onlangs op die R24 net anderkant die Grootbos-afrit, rigting Stanford, omstreeks 22:30 in geheel uitgebrand.
“Kampeerders het reeds vanaf die 14de Desember begin aankom, maar ons besige tyd het op 20 Desember begin,” vertel Charlie Nouwers, Bestuurder van Gansbaai Karavaanpark.
Op 21 Desember omstreeks 00:50 is 'n man noodlottig gewond nadat hy met 'n mes gesteek is en met 'n baksteen teen sy kop gekap is. Die voorval het te Klipfonteyn in Kleinbaai plaasgevind.
Dit klink nie moontlik vir Gansbaai nie, maar dit was die jaarlikse Beverley Hills Kerspartytjie van Social Help Animal Rehabilitasie & Restourasie Education (SHARE), wat voorheen as Gansbaai Sopkombuis bekend gestaan het.
Hulle het met The White Shark gaan shark cage diving doen en was gelukkig genoeg om 9 haaie rondom die hok te hê.