Blog

Hoe om gesond te bly op 50+

Hoe om gesond te bly op 50+

Gansbaai Pharmacy

Hoe om gesond te bly op 50+

1. Begin beweeg. Oefening kan die risiko vir ouderdom-verwante siektes en ongeskiktheid verlaag.

2. Eet ’n gesonde dieet.

3. Gee aandag aan gewig en vorm. Ekstra gewig, veral rondom die middellyf of met spierverlies, kan gesondheidsrisiko's verhoog.

4. Moenie rook of tabak gebruik nie.

5. Hou jou brein aktief.

6. Wees goed vir jouself. Kry genoeg slaap. Hou kontak met familie en vriende. Omring jouself met mense wat jy geniet.

7. Kry gereelde roetine-mediese ondersoeke.

8. As jy alkohol drink, doen dit met matigheid.

Kontak Gansbaai Pharmacy vir meer inligting.

Hoe om gesond te bly op 50+

Gansbaai Pharmacy

Gansbaai Pharmacy has been taking care of locals and visitors to the greater Gansbaai area since 1994. The pharmacy stocks everything from prescription medicine to beauty products. A convenient day clinic run by qualified nursing staff is an added service the chemist offers its clients. The pharmacy...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

PharmaGo App

PharmaGo App

Get FREE delivery when shopping with Arrie Nel on the PharmaGo App!

Gansbaai Pharmacy
9 Ways to Cut Down on Drinking

9 Ways to Cut Down on Drinking

Whether you're drinking too much or too often, drinking alcohol to excess is a habit that some people want to better control.

Gansbaai Pharmacy
Can Supplements Really Help You?

Can Supplements Really Help You?

While there is ongoing debate over the optimal use of supplements and their effectiveness, and while supplements...

Gansbaai Pharmacy
HOW TO REMOVE A TICK THE RIGHT WAY

HOW TO REMOVE A TICK THE RIGHT WAY

Once a tick crawls on you, it is looking for a safe, warm place to attach.

Gansbaai Pharmacy
Voedsel wat met artritissimptome kan help

Voedsel wat met artritissimptome kan help

Jy kan help om die inflammasie van rumatoïede artritis te verminder deur gesonde voedselkeuses te maak.

Gansbaai Pharmacy
Wat is Downsindroom?

Wat is Downsindroom?

Downsindroom is ’n toestand wat voorkom as ’n mens ’n ekstra chromosoom het.

Gansbaai Pharmacy