Trotse Gansies op pad na SA Junior Closed Che...
Ons is ongelooflik trots op julle. Geniet dit en bly veilig!

Baie geluk aan die volgende leerders wat deurgedring het by Walkerbaai en Saterdag gaan deelneem aan Suid-Boland Atletiek.
0/10
• Maks Kotze 70m en hoogspring
• Shaugin Pillay 70m hekkies
• Surané Jansen van Rensburg 70 m hekkies en verspring
• Erica Booker 70m hekkies
0/11
• Ninke Kotze 1200m en 70m hekkies
• Minke van Vuuren 70m hekkies
• Haydrian Valentine 70m hekkies
• Lian Groenewald 70m hekkies
0/12
• Kiana Lourens hoogspring en 75m hekkies
• Sonja Brand spiesgooi en 75m hekkies
• Christiaan Oosthuizen 75m hekkies
• Ruchan Dickson 75m hekkies
0/13
• Anke Kok 200m en 800m
• Ciske Kok spiesgooi en diskus
• Haylie Kriel spiesgooi en 1500m stap
• EJ Poole hoogspring en 80m hekkies
• Eduan van Vuuren 80m hekkies en 200m hekkies
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOns is ongelooflik trots op julle. Geniet dit en bly veilig!
Ons o.13 rugby- en netbalspan het vanaf 19-21 Maart getoer vir deelname aan Laerskool Van Reede se sportdag in Oudtshoorn.
Die Graad 7's het vandag, 19 Maart, die African Penguin Sanctuary sowel as Great White House besoek.
Op Saterdag, 14 Maart 2026, het ons Gansie mini-krieketspelers fantasties gevaar tydens ons eie Mini-Krieketdag!
'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...