Wêreld Rugbyskeidsregterkursus
Baie geluk aan Yanka Mans!
Baie geluk aan Eduan van Vuuren met sy opname in die Walkerbaai 0/13-rugbyspan!
Sterkte, Eduan - die Gansies is trots op jou!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreBaie geluk aan ons 23 leerders wat Overberg in Langebaan verteenwoordig het by die Wes-Kaap Kampioenskappe.
Ons beste wense vergesel die 23 Gansie-skaakspelers.
Mnr. Devin Sauls is suksesvol deur die WKOD aangewys as Laerskool Gansbaai se nuwe Skoolhoof, met intrede vanaf 1 Junie 2024.
Op Vrydag, 26 April 2024, het die dapper Gansies reën, koue en wind getrotseer en die staptog aangepak vanaf die skool na Stanfordsbaai en terug.
Baie geluk aan die volgende ouers wat verkies is tot die Beheerliggaam van Laerskool Gansbaai vir 2024 - 2027!