Blog

Moedersdagbederf

Moedersdagbederf

Laerskool Gansbaai

Moedersdagbederf

LSG-damespersoneel is vandag deur die manspersoneel bederf vir Moedersdag, met die hulp van ń WOW-span agter hulle. Ons eer ons mammas van die skool vir hul oneindige liefde en omgee. Dankie dat julle ons kinders leer om tyd te maak vir drome en ook ons mans altyd bystaan.

Moedersdagbederf

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

BOESMANSRIVIER SKIETKLUB

BOESMANSRIVIER SKIETKLUB

Sewe leerders van Laerskool Gansbaai het op Saterdag, 17 Mei 2025, aan dié klub se Juniors.

Laerskool Gansbaai
SKAAK

SKAAK

Baie geluk aan Leroux Coetzer (o/7) en Isabelle de Villiers (o/9) wat opgeneem is in die Wes-Kaap Skoleskaakspan. 

Laerskool Gansbaai
KONTRAKPOS BESKIKBAAR: Intermediêre Fase

KONTRAKPOS BESKIKBAAR: Intermediêre Fase

Ons nooi 'n passievolle, energieke en dinamiese onderwyser om vir vier maande deel te word van die Gansie-span!

Laerskool Gansbaai
RUGBY- EN NETBALNUUS

RUGBY- EN NETBALNUUS

Op Donderdag, 15 Mei het die Gansies na Klein Ovies in Caledon gereis vir ‘n dag vol opwinding en spanbou!

Laerskool Gansbaai
LANDLOOP

LANDLOOP

'n Baie goed georganiseerde Liga 3 is op Woensdag, 14 Mei by Rûens Kollege aangebied.

Laerskool Gansbaai
Met Opregte Waardering, Liewe Onderwyser

Met Opregte Waardering, Liewe Onderwyser

Baie dankie vir die lig wat jy elke dag bring. 

Laerskool Gansbaai