Trotse Gansies op pad na SA Junior Closed Che...
Ons is ongelooflik trots op julle. Geniet dit en bly veilig!
Tydens 'n geselligheid op Woensdag, 24 Mei 2023, het al ons rugbyspanne (0/7 - 0/13) hul nuwe rugbytruie vir die seisoen ontvang. Ons innige dank aan die borge wat dit moontlik gemaak het, nl. Gansbaai Build it (Hoofborg op bors), Xplorio (Lae rug), The Beach House Hub (Agter op nek) en Overberg Wealth & Risk Management (Moue). Hierdie borgskappe is geldig vir 3 jaar vanaf 2023 - 2025 en ons borge sal met elke sportgeleentheid blootstelling geniet. Ons sien uit na ontvangs van die geborduurde sportbroekie, 0/13 spanbaadjies en 0/13 rugsakke.
Dankie weer eens aan ons borge hierbo wat ons seuns so pragtig voorsien het met nuwe truie, wat hul met trots sal dra by elke wedstryd!

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOns is ongelooflik trots op julle. Geniet dit en bly veilig!
Ons o.13 rugby- en netbalspan het vanaf 19-21 Maart getoer vir deelname aan Laerskool Van Reede se sportdag in Oudtshoorn.
Die Graad 7's het vandag, 19 Maart, die African Penguin Sanctuary sowel as Great White House besoek.
Op Saterdag, 14 Maart 2026, het ons Gansie mini-krieketspelers fantasties gevaar tydens ons eie Mini-Krieketdag!
'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...