Trotse Gansies op pad na SA Junior Closed Che...
Ons is ongelooflik trots op julle. Geniet dit en bly veilig!
Na 2 jaar stof ons weer one eie skoolkoerant af - geskryf deur ons kinders vir ons kinders.
U as ouer of besigheid het die gulde geleentheid om in ons koerant te adverteer.
Pryse is as volg vir kleur-advertensies:
• Agterblad (Volblad) R700
• A4 Kwartbladsy R450
• Besigheidskaartjie R300
Alle betalings moet voor/op Vrydag, 9 Junie 2023 gemaak word met volgende verwysing: Naam van besighed - Advertensie.
Stuur asb u advertensie sowel as n bewys van betaling na admin@gansies.co.za vir finansiele doeleindes. Verseker asb dat u advertensie van n goeie gehalte is en verkieslik in PDF of PNG formaat.
Vir meer inligting, kontak Laerskool Gansbaai.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOns is ongelooflik trots op julle. Geniet dit en bly veilig!
Ons o.13 rugby- en netbalspan het vanaf 19-21 Maart getoer vir deelname aan Laerskool Van Reede se sportdag in Oudtshoorn.
Die Graad 7's het vandag, 19 Maart, die African Penguin Sanctuary sowel as Great White House besoek.
Op Saterdag, 14 Maart 2026, het ons Gansie mini-krieketspelers fantasties gevaar tydens ons eie Mini-Krieketdag!
'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...