INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!
Ons musiekgroep het ‘n unieke aanbieding gedoen waarin hul ‘n kombinasie van sang, orff-instrumente, asook "body and vocal percussion" gebruik het.
As instrumente is o.a. onderskeie tongklapklanke, sportballe en hul lyfies as perkussie gebruik waardeur ons leerders ritme-ontwikkeling, spanwerk en koördinasie uitgebou het.
Die groep bestaan uit die volgende leerders:
Rossouw Coetzer, Liahné Otto, Lia du Toit, Eben du Plessis, Liëtte Kotze, Gia Swart, Hanro Coetzer, Vera du Plessis, Kimberly Shambamuto en Leo Lutzeyer.

Hou aan om die Gansies se naam hoog te hou op kultuurgebied!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!