INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!
Lia du Toit het deelgeneem aan die Revibe Danskompetisie en 1ste plek ontvang. Na afloop van die kompetisie het hulle ‘n aanlyn Toekenningseremonie gehou vir die algehele wenners per afdeling. Hier het Lia die "Best of the Best"-trofee ontvang in die Pre-Junior afdeling.

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!