Laerskool Gansbaai Kultuuraand 2023
Titanik: Lighuisdrome 2 gaan ons talentvolle Gansies se liggies weer laat skyn.
Hierdie drie leerders is opgeneem in die Wes-Kaap Skole Skaakspan, wat deelneem aan die 2023 ‘South African Schools Chess Association National"- toernooi (SASCA), wat vanaf 6-8 Oktober 2023 te Bloemfontein aangebied word.
Baie geluk met jul besondere prestasie! Voorspoed en sterkte word jul toegewens. Hou die Gansie-naam hoog.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreTitanik: Lighuisdrome 2 gaan ons talentvolle Gansies se liggies weer laat skyn.
Lia du Toit, Graad 1, het Goud verdien met haar uitslag van 91.5% by die Nasionale Move Danskompetisie.
Al die wenners van Kring 1, 2 en 3 se kunswerke is tentoongestel tydens die finale rondte van die fees.
Baie geluk aan Isabelle de Villiers, Graad 1!