INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!

Laerskool Gansbaai hou Gansmark!
Kom geniet n heerlike aandmark op die rugbyveld saam met jou gesin.
Datum: Vrydag, 27 Oktober 2023
Tyd: 17:30 - 20:00
Plek: Laerskool Gansbaai Rugbyveld
Daar gan speletjies wees vir die jongspan.
Daar sal hamburgers, hotdogs, pannekoek, koek en tert, kerrie en rys, lekkers, koffie, ham / kaas toasties, basaarpoeding, soda floats en koeldrank wees.
Voorafbestellings kan vanaf 17:00 by snoepie afgehaal word.
Hierdie jaar is ons reg vir die groot opkoms! Daar sal genoeg kos wees om Gansbaai te voer!
Kontak Laerskool Gansbaai vir meer inligting.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!