INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!

Laerskool Gansbaai doen dit weer!
Titanik: Lighuisdrome 2 gaan ons talentvolle Gansies se liggies weer laat skyn. Belangstellendes wat nie ‘n LSG ouer is nie, is welkom om die skool te kontak vir kaartjies.
Tyd: 18:00
Koste: R50 Volwassenes / R30 Kinders (onder 13)
Tyd: 18:00
Koste: R120 per persoon (ete ingesluit)
Kunsuitstalling van leerders se werk in Johan Smitlokaal vanaf 17:00.
Kontak Laerskool Gansbaai vir meer inligting en kaartjies.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!