INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!
Baie geluk aan die volgende ouers wat verkies is tot die Beheerliggaam van Laerskool Gansbaai vir 2024 - 2027! Hulle is:
• Jean-Pierre Coetzer (Voorsitter)

• Asanti Smit (Onder-Voorsitter)

• Maryke de Villiers (Tesourier)

• Jannes Coetzee

• Nel Schrecker

Bogenoemde lede vorm die ouerkomponent van die beheerliggaam, met die volgende personeel vanuit die opvoeders- en nie-opvoederskomponent:
• Devin Sauls (Skoolhoof)
• Alana Louw (Departementshoof, GF)
• Jean-Maré van Eck (Departementshoof, ISF)
• Annette Wessels (Sekretaresse)
Alle sterkte met die groot taak wat aan julle toevertrou word vir die volgende drie (3) jaar!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!