Gansbaai o.13A Netbalspan Kry Nuwe Baadjies
Netbalspan spog met nuwe baadjies.

29 April 2024
Baie Geluk aan ons eie Mnr. Devin Sauls, wat suksesvol deur die WKOD aangewys is as Laerskool Gansbaai se nuwe Skoolhoof, met intrede vanaf 1 Junie 2024.
Mnr. Devin het sedert Augustus 2023 waargeneem as skoolhoof - ons wens hom sterkte toe met hierdie ongelooflike verantwoordelikheid - die Gansies ondersteun hom te volle!
- Gedeel via d6 Connect. Laai d6 Connect nou af vir die volle ervaring!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreBaie geluk aan al ons leerders wat aan die tweede rondte van die tennisproewe deelgeneem het.
Hierdie prestasie is 'n bewys van sy harde werk, toewyding en voortdurende ontwikkeling as speler.
Op Dinsdag 26 Mei het ons ligawedstryde teen Laerskool Okkie Smuts uiteindelik plaasgevind...
Die Gansies het op 21 Mei hul 5de rondte ligawedstryde teen Mount Pleasant Primêre Skool gespeel.
Laerskool Gansbaai Laerskool Gansbaai bied weer heerlike Vadersdag wegneemetes aan op 19 Junie 2026.