Blog

Leerders by Wes-Kaap Kampioenskappe

Leerders by Wes-Kaap Kampioenskappe

Laerskool Gansbaai

Leerders by Wes-Kaap Kampioenskappe

Baie geluk aan ons 23 leerders wat Overberg die afgelope naweek tydens 4 en 5 Mei in Langebaan verteenwoordig het by die Wes-Kaap Kampioenskappe. Nieteenstaande die sterk kompetisie het ons kinders baie goed gevaar. Rossouw Coetzer, Lihan Lourens en Anneke du Preez het hul WP-kleure verwerf en Rossouw Coetzer het ook 1ste plek by seuns o/7 behaal. Ons is baie trots op julle!

Leerders by Wes-Kaap Kampioenskappe

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Wintersportdag - 18 April 2026 by Rûens Kollege

Wintersportdag - 18 April 2026 by Rûens Koll...

Opgewonde gesiggies, dapper pogings en groot gees het die dag regtig spesiaal gemaak. 

Laerskool Gansbaai
SKAAKNUUS

SKAAKNUUS

Hanro Coetzer het die afgelope naweek aan die Hermanus Rapid-skaaktoernooi deelgeneem.

Laerskool Gansbaai
LANDLOOP LIGA 1

LANDLOOP LIGA 1

Baie geluk aan die volgende atlete wat onder die top 6-plekke geëindig het by die byeenkoms te Caledon.

Laerskool Gansbaai
Rugbytrots!

Rugbytrots!

Baie geluk aan Jordan, Maks, Shaugin en Myburgh!

Laerskool Gansbaai
MERIETE SERTIFIKATE VIR KWARTAAL 1 VAN 2026

MERIETE SERTIFIKATE VIR KWARTAAL 1 VAN 2026

Ons is baie trots op jul harde en toegewyde akademiese insette. Doen so voort Gansies!

Laerskool Gansbaai