Laerskool Gansbaai Seuns Presteer by Skietkompetisie

Laerskool Gansbaai Seuns Presteer by Skietkompetisie

Laerskool Gansbaai

Laerskool Gansbaai Seuns Presteer by Skietkompetisie

Ons Gansies neem aktief deel aan privaat, buitemuurse sport en dit is lekker om te sien hoe sommige leerders hul eie talente ontgin op verskeie gebiede. 

Vyf seuns van Laerskool Gansbaai, wat saam met hul families deel vorm van die Boesmansrivier Skietklub, het onlangs aan dié klub se Juniors .22-skietkompetisie deelgeneem, geborg deur Power Transformers. Op die foto hierby aangeheg verskyn die volgende leerders:

1ste: MJ Germishuys (Gr.4) - middel
2de:Neël Groenewald (Gr.4) - links
3de: Stiaan Fourie (Gr.4) - regs

Geluk ook aan Keagan van der Westhuizen (Gr.5) met sy 3de plek en Patrick Groenewald (Gr.3) met sy 5de plek.

Welgedaan, manne - ons sien uit daarna om jul vordering en prestasies as skutte dop te hou!

Laerskool Gansbaai Seuns Presteer by Skietkompetisie

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Wat ’n GANSIE-oorwinning! 

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Die groot dag is amper hier! 

Laerskool Gansbaai
120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

Laerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!

Laerskool Gansbaai
Gansies (be)koor by Kalfiefees

Gansies (be)koor by Kalfiefees

'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees. 

Laerskool Gansbaai
SKAAK - Anneke du Preez en Isabelle de Villiers

SKAAK - Anneke du Preez en Isabelle de Vill...

Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!

Laerskool Gansbaai
Sterkte aan ons Gimnaste!

Sterkte aan ons Gimnaste!

Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!

Laerskool Gansbaai