Laerskool Gansbaai se 80s/90s Skool Disco!

Laerskool Gansbaai se 80s/90s Skool Disco!

Laerskool Gansbaai

image left

Laerskool Gansbaai se 80s/90s Skool Disco!

Datum: 27 Julie 2024
Tyd: Vanaf 18:00 tot laat
Plek: Panorama

Kom kuier saam vir 'n nostalgiese aand van pret en dans! Kaartjies kos R100 per persoon voor 25 Julie 2024, of R125 by die hek. DJ Leon Carstens, gaan sorg vir die perfekte musiek om die dansvloer aan die brand te steek. Daar is 'n prys vir die beste uitrusting, so trek jou beste 80s of 90s klere aan en maak 'n groot indruk!

Bestel jou happieborde vir twee vooraf en geniet 'n smaaklike ete. Daar sal ook 'n kontantkroeg wees vir verfrissende drankies (let wel: geen eie drank mag ingebring word nie).

Kom maak die aand onvergeetlik saam met ons by Laerskool Gansbaai se 80s/90s Skool Disco!

Laerskool Gansbaai se 80s/90s Skool Disco!

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Wat ’n GANSIE-oorwinning! 

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Die groot dag is amper hier! 

Laerskool Gansbaai
120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

Laerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!

Laerskool Gansbaai
Gansies (be)koor by Kalfiefees

Gansies (be)koor by Kalfiefees

'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees. 

Laerskool Gansbaai
SKAAK - Anneke du Preez en Isabelle de Villiers

SKAAK - Anneke du Preez en Isabelle de Vill...

Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!

Laerskool Gansbaai
Sterkte aan ons Gimnaste!

Sterkte aan ons Gimnaste!

Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!

Laerskool Gansbaai