INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!

Laerskool Gansbaai bied 'n spesiale aand aan saam met Gansbaai se eie liedjieboer Anton Goosen, Illimar Neitz, Valiant Swart, LSG kore en solosangers. Die geleentheid vind plaas op 1 en 2 Augustus 2024 vanaf 18:00 by Panorama.
Kaartjies kos R150 per persoon en sluit sop en brood in. Daar is 'n kontantkroeg beskikbaar.
Kom ondersteun ons talentvolle kunstenaars en geniet 'n gesellige aand uit by Laerskool Gansbaai.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!