INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!
Na taai kompetisie in Gauteng op 24 Julie verower Lia Du Toit Gr2.2 van Laerskool Gansbaai n 9de plek vir die Wes Kaap tussen 44 deelnemers in die level 1/8 en onder seksie by die ASSA Natianale Akrobaat Kompetisie. Sy neem lesse by Ignite Dans Studio in Hermanus en word afgerig deur Lizelle Hurter.
Baie gelyk met hierdie uitsonderlike prestasie, Lia!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!