Overberg Top Skole Skaaktoernooi

Overberg Top Skole Skaaktoernooi

Laerskool Gansbaai

Overberg Top Skole Skaaktoernooi

Op Saterdag, 27 Julie 2024, het 6 van Laerskool Gansbaai se skaakspanne aan die Overberg Top Skole Skaaktoernooi te Caledon deelgeneem. Vyf van ons spanne het in die top 3 geëindig.

o/7A - eerste plek 
o/9A - tweede plek 
o/11A - eerste plek 
0/13 meisies - eerste plek 
0/13A - 3 de plek 

Baie geluk aan die 0/7A, 0/9A ,0/11A en 0/13-meisies wat die Overbergstreek sal verteenwoordig by die Wes-Kaapbyeenkoms in Oudtshoorn vanaf 30 Augustus tot 1 September 2024.

Ons is baie trots op elkeen van julle!

Gansie-ouers en selfs grootouers het van vroegoggend tot laatmiddag geduldig gewag tussen elke skaakrondte, met piekniekmandjies wat gepak was vir die dag. Ons hartlike dank vir hul onbaatsugtige ondersteuning en aanmoediging - dit het ‘n groot verskil gemaak in ons kinders se ervaring.

Overberg Top Skole Skaaktoernooi

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Wat ’n GANSIE-oorwinning! 

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Die groot dag is amper hier! 

Laerskool Gansbaai
120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

Laerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!

Laerskool Gansbaai
Gansies (be)koor by Kalfiefees

Gansies (be)koor by Kalfiefees

'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees. 

Laerskool Gansbaai
SKAAK - Anneke du Preez en Isabelle de Villiers

SKAAK - Anneke du Preez en Isabelle de Vill...

Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!

Laerskool Gansbaai
Sterkte aan ons Gimnaste!

Sterkte aan ons Gimnaste!

Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!

Laerskool Gansbaai