INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!
Baie geluk aan Elsa Henning, wat die gelukkige wenner was van Laerskool Gansbaai se Trolley Run in samewerking met OK Foods, Gansbaai.
Elsa het die rekord by OK Foods gebreek met 'n trolliebedrag van R6850.84!
Ons hartlike dank aan OK Foods en Chris van Rensburg vir hul ondersteuning aan Laerskool Gansbaai, sowel as die groter Gansbaaigemeenskap!
Die OK Foods Trolley Run was Laerskool Gansbaai se grootste fondsinsameling vir hierdie jaar te danke aan die uitstekende ondersteuning van ons ouers, familie en vriende.
Só word daar gehelp om Laerskool Gansbaai uit te bou tot verdere hoogtes.
Ons wil ook net baie dankie sê aan die volgende borge:
• Gansbaai Coffee Co
• Strandskloof Karavaanpark
• Afrikanos Restaurant
• Mosaic Lodge
• Crazee Designs en Printing
• Deidre Nail and Beauty
• Harbour on Deck
• Adrie Prinsloo
• Premier Fishing
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!