Gansies Presteer by Eisteddfod

Gansies Presteer by Eisteddfod

Laerskool Gansbaai

Gansies Presteer by Eisteddfod

Die volgende Gansies van Poco Musica Musiekskool het deelgeneem aan die Aanlynklanke Eisteddfod: 

Ukulele
Francois Marais: Goud
Leo Lutzeyer: Cum Laude

Kitaar
Wilhelm Buhr: Silwer Plus
Stiaan Fourie: Goud Plus
Marni Hoon: Goud Plus

Blokfluit solo
Vera du Plessis: Goud
Eben du Plessis: Cum Laude

Klavier solo
Gretchen Buhr: Goud
Liahné Otto: Silwer Plus

Blokfluit duet
Eben en Vera du Plessis: Cum Laude

Klavier duet
Gretchen en Heinrich Buhr: Goud
Isabelle de Villiers (Pr) en Liahné Otto (Sc): Goud
Hanro Coetzer en Liahné Otto: Goud Plus
Liahné Otto (Pr) en Isabelle de Villiers (Sc): Goud Plus

5 Gansies het aan die Helderberg Eisteddfod solo sang-afdeling deelgeneem in Somerset-Wes en almal Goud Plus verwerf:

Eben du Plessis
Jan-Dawid du Plessis
Hanro Coetzer
Zia March
Monecia Sauls

Gansies Presteer by Eisteddfod

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Wat ’n GANSIE-oorwinning! 

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Die groot dag is amper hier! 

Laerskool Gansbaai
120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

Laerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!

Laerskool Gansbaai
Gansies (be)koor by Kalfiefees

Gansies (be)koor by Kalfiefees

'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees. 

Laerskool Gansbaai
SKAAK - Anneke du Preez en Isabelle de Villiers

SKAAK - Anneke du Preez en Isabelle de Vill...

Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!

Laerskool Gansbaai
Sterkte aan ons Gimnaste!

Sterkte aan ons Gimnaste!

Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!

Laerskool Gansbaai