INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!

Baie geluk aan die volgende landloopatlete wat ingesluit is in die Overberg Landloopspan. Die span neem Saterdag, 10 Augustus, deel aan die Bolandkampioenskappe en -proewe in die Paarl.
D0/9: Liette Kotze en Leila Maritz / S0/9: Micah Fisher
D0/10: Lucadin Jansen.
D0/11: Skylar Beyers
D0/12: Ninke Kotze en Esme Collins / S0/12: Haydrian Valentine en Matthew Fisher
D0/13: Janica du Toit
Sterkte met jul oefening en voorbereiding. Ons is trots op jul prestasies!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!