Skolierpatrollie 2026
Die nuwe skolierpatrollielede, onder leiding van Mnre Adrian Hage en Francoise Stoman, het op Woensdag, 21 Januarie hul opleiding ontvang...
Laerskool Gansbaai nooi jou na die Radio-Stasie Konsert!
Laerskool Gansbaai nooi alle besighede uit om deel te neem aan die Kwakkerboks FM Top 16! Ons hou 'n “radio-stasie” konsert met live optredes deur ons personeel.
Besigheids Geleentheid: Koop 'n "advertensiebreuk" vir R300 vir 3 aande (17, 18 en 19 September 2024).
Konsert Besonderhede: Geniet die grootste treffers met kaartjies wat beskikbaar is vanaf 26 Augustus 2024 teen R60 elk of R100 vir 2.
Kontak Annette Wessels vir meer inligting en om betrokke te raak.
Kom saam en maak van hierdie geleentheid ‘n groot sukses!


Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreDie nuwe skolierpatrollielede, onder leiding van Mnre Adrian Hage en Francoise Stoman, het op Woensdag, 21 Januarie hul opleiding ontvang...
Ons wens die Gansies wat die Wes-Kaap verteenwoordig by die Mzansi Inter-Provinsiale Jeugskaakkampioenskap sterkte toe.
Dankie dat julle bygedra het tot ’n onvergeetlike afsluiting van ’n uitstekende jaar!
Die graad 3-leerders het Maandag, 1 Desember hul jaarlike afsluitingsfunksie by Groeneweide gehou.
Laerskool Gansbaai nooi ’n toegewyde en entusiastiese opvoeder uit om by ons dinamiese span aan te sluit.
Wat ’n pragtige dag op Woensdag, 5 November 2025 om krieket te speel teen Laerskool De Villiers Graaff!