Laerskool Gansbaai Radio-Stasie Konsert

Laerskool Gansbaai Radio-Stasie Konsert

Laerskool Gansbaai

Laerskool Gansbaai Radio-Stasie Konsert

Laerskool Gansbaai nooi jou na die Radio-Stasie Konsert! 

Laerskool Gansbaai nooi alle besighede uit om deel te neem aan die Kwakkerboks FM Top 16! Ons hou 'n “radio-stasie” konsert met live optredes deur ons personeel.

Besigheids Geleentheid: Koop 'n "advertensiebreuk" vir R300 vir 3 aande (17, 18 en 19 September 2024).

Konsert Besonderhede: Geniet die grootste treffers met kaartjies wat beskikbaar is vanaf 26 Augustus 2024 teen R60 elk of R100 vir 2.

Kontak Annette Wessels vir meer inligting en om betrokke te raak.

Kom saam en maak van hierdie geleentheid ‘n groot sukses!

Image 1
Image 2
Laerskool Gansbaai Radio-Stasie Konsert

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Ons Kore Presteer by Huisgenoot Eisteddfod

Ons Kore Presteer by Huisgenoot Eisteddfod

Ons Junior- en Seniorkoor het deelgeneem aan die landwye aanlyn Huisgenoot Eisteddfod.

Laerskool Gansbaai
Welgedaan, Lia du Toit!

Welgedaan, Lia du Toit!

Lia du Toit (Gr 2.1) het op 24 Augustus aan die Revibe Dans Kompetisies deelgeneem by Hottentots Holland Hoërskool.

Laerskool Gansbaai
Danielle Stevens 1ste Plek by Kingsway Ope!

Danielle Stevens 1ste Plek by Kingsway Ope!

Baie geluk aan Danielle Stevens (O/12) met haar 1ste plek wat sy in die dogters O/14 by die Kingsway Ope Skaaktoernooi bereik het.

Laerskool Gansbaai
Skaaktoernooi: Luandi en Esmé Blink in Kleinmond

Skaaktoernooi: Luandi en Esmé Blink in Klein...

Twee leerders van Laerskool Gansbaai het op Saterdag, 7 September aan 'n skaaktoernooi deelgeneem.

Laerskool Gansbaai
Suksesvolle Graad 7 Markdag

Suksesvolle Graad 7 Markdag

Op Vrydag, 30 Augustus 2024 het die Graad 7's 'n suksesvolle markdag aangebied, wat 'n groot sukses was! 

Laerskool Gansbaai
Beste Administratiewe Span van LSG

Beste Administratiewe Span van LSG

Baie dankie vir julle deurlopende harde werk en toewyding. 

Laerskool Gansbaai