INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!
Op Saterdag, 31 Augustus en Sondag, 1 September het 23 leerders van Laerskool Gansbaai aan die Westelike Provinsie se Top Skole skaaktoernooi in Oudshoorn deelgeneem. Almal het hulle bes gedoen en baie goed gevaar. Die O/13-dogterspan het 3de plek behaal en Danielle Stevens was die wenner van Bordnommer 1.
Die O/7-span het ook 3de plek behaal en CJ Fourie was die wenner van Bordnommer 4. Baie geluk aan elkeen wat deelgeneem het en nogmaals dankie aan elke ouer vir hul ondersteuning en opoffering.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!