Blog

Skaaktoernooi: Luandi en Esmé Blink in Kleinmond

Skaaktoernooi: Luandi en Esmé Blink in Kleinmond

Laerskool Gansbaai

Skaaktoernooi: Luandi en Esmé Blink in Kleinmond

Twee leerders van Laerskool Gansbaai het op Saterdag, 7 September aan 'n skaaktoernooi deelgeneem, wat in Kleinmond aangebied is en het uitgeblink!

Geluk aan Luandi van der Linde, wenner in die onder 14-gemengde groep.

Sy het ook ‘n trofee vir die beste onder 14-dogter ontvang. Welgedaan, Luandi!

Esmé Collins, baie geluk ook met jou trofee vir die beste onder 12-dogter van die dag, dit is puik!

Trots op beide van julle vir hierdie ekstra poging in jul privaat hoedanigheid om skaak as 'n sport te beoefen.

Foto: Esmé Collins en Luandi van der Linde (links)

Skaaktoernooi: Luandi en Esmé Blink in Kleinmond

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Wat ’n GANSIE-oorwinning! 

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Die groot dag is amper hier! 

Laerskool Gansbaai
120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

Laerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!

Laerskool Gansbaai
Gansies (be)koor by Kalfiefees

Gansies (be)koor by Kalfiefees

'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees. 

Laerskool Gansbaai
SKAAK - Anneke du Preez en Isabelle de Villiers

SKAAK - Anneke du Preez en Isabelle de Vill...

Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!

Laerskool Gansbaai
Sterkte aan ons Gimnaste!

Sterkte aan ons Gimnaste!

Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!

Laerskool Gansbaai