Leerders Blink Uit by Nasionale Skaakkampioen...
Agt leerders van Laerskool Gansbaai, wat gekies is vir die Wes-Kaapse skaakspan...
Lia du Toit (Gr 2.1) het op 24 Augustus aan die Revibe Dans Kompetisies deelgeneem by Hottentots Holland Hoërskool in Somerset Wes en het die volgende uitslae verower:
3de plek in die 8-12 jaar Hip Hop Solo freestyle kategorie.
2de plek in die Duet Hip Hop kategorie 8-12 jaar.
Welgedaan en baie geluk, Lia!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreAgt leerders van Laerskool Gansbaai, wat gekies is vir die Wes-Kaapse skaakspan...
Laerskool Gansbaai se kultuuraand was van Oscar-gehalte hierdie jaar, wat moontlik gemaak is met behulp van personeel, ouers en leerders
At Laerskool Gansbaai, we are more than just a school, we are a family where every family member’s safety matters.
Baie geluk aan ons oud-Gansie, Alexa Collins, wat uitgenooi is om die Wes-Kaap o/19 Dameskrieketspan...
Kom geniet 'n lekker dag saam met ons op 29 November 2024!