Blog

Ons Kore Presteer by Huisgenoot Eisteddfod

Ons Kore Presteer by Huisgenoot Eisteddfod

Laerskool Gansbaai

Ons Kore Presteer by Huisgenoot Eisteddfod

Ons Junior- en Seniorkoor het deelgeneem aan die landwye aanlyn Huisgenoot Eisteddfod en hulle het die volgende verower:

Juniorkoor: Silwer

Seniorkoor: Brons

Trompie-sanggroep: Brons

(Hanro Coetzer, Rossouw Coetzer, CJ Fourie, Eben du Plessis, Jan-Dawid du Plessis, Francois Otto, Lihan Lourens, Lourens Long, Handro Anta, Pieter van Zyl, Cody Oliphant, Creighan-Lee Oliphant, Logan Rowan)

Baie dankie aan Asanti Smit vir haar uitstekende afrigting en die blootstelling wat sy aan ons kore gebied het.

Ons Kore Presteer by Huisgenoot Eisteddfod

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

’n Eerste op ons nuwe krieketblad!

’n Eerste op ons nuwe krieketblad!

Laerskool Gansbaai se o.11-krieketspan het op Maandag, 19 Oktober 2026, teen Gansbaai Primêr kragte gemeet. 

Laerskool Gansbaai
GRAAD 2 | ONS PRAGTIGE LAND

GRAAD 2 | ONS PRAGTIGE LAND

Die afgelope twee weke het ons Graad 2-Gansies meer geleer oor ons pragtige land, Suid-Afrika! 

Laerskool Gansbaai
Baie geluk, Daniël!

Baie geluk, Daniël!

Daniël de Villiers het van Vrydag tot Sondag aan die TSA Winelands Lentetoernooi in Somerset-Wes en Stellenbosch deelgeneem.

Laerskool Gansbaai
Ondersteun die Overberg Toy Run!

Ondersteun die Overberg Toy Run!

Laerskool Gansbaai en Harbour on Deck slaan hande saam vir die Overberg Toy Run! 

Laerskool Gansbaai
Lia en die Diamond Dancers skitter!

Lia en die Diamond Dancers skitter!

Baie geluk aan die hele Diamond Dancers-span!

Laerskool Gansbaai
’N BOODSKAP AAN ALLE OUD-GANSIES!

’N BOODSKAP AAN ALLE OUD-GANSIES!

Help ons om ’n stukkie geskiedenis vir die toekoms te bewaar!

Laerskool Gansbaai