Uitsonderlike Prestasie deur Gansie-skaakspel...
Geluk aan elke deelnemende speler en jul trotse verteenwoordiging van Laerskool Gansbaai.
Quade Crafford en Lihan Lourens het op Saterdag, 19 Oktober aan die Worcester Skole Skaaktoernooi "Knock Out 2024" deelgeneem en baie goed gespeel.
Hul prestasies was:
Quade - algehele 6de plek in sy groep

Lihan - wenner in sy groep

Baie geluk julle twee!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGeluk aan elke deelnemende speler en jul trotse verteenwoordiging van Laerskool Gansbaai.
Laerskool Gansbaai se jaarlikse kleuresport-atletiekbyeenkoms is op 22 en 23 Januarie 2026 aangebied.
Graad 2 het vandag hul selfgekweekte clivia-plantjies uitgeplant in plastieksakke.
Die nuwe skolierpatrollielede, onder leiding van Mnre Adrian Hage en Francoise Stoman, het op Woensdag, 21 Januarie hul opleiding ontvang...
Ons wens die Gansies wat die Wes-Kaap verteenwoordig by die Mzansi Inter-Provinsiale Jeugskaakkampioenskap sterkte toe.
Dankie dat julle bygedra het tot ’n onvergeetlike afsluiting van ’n uitstekende jaar!