INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!
Op Vrydag, 1 November 2024 het ons Graad 1-, 2- en 3-leerders 'n heerlike, informele tennistoernooi saam met Laerskool Hermanus en Laerskool Kleinmond gespeel.
Spelers het die geleentheid gekry om self hul tellings te hou met gebruik van wasgoedpennetjies en potte is aangedui met behulp van bakens ("cones").
Dit was veral vir ons lekker om soveel ouerbetrokkenheid te hê, waar nuwe vriendskapsbande binne die skool asook buurskole gesmee is.
Ons maak sommer gou weer so!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!