Donderdagoggend-uitstappie
Die Graad 7's het vandag, 19 Maart, die African Penguin Sanctuary sowel as Great White House besoek.

Kom geniet 'n lekker dag saam met ons op 29 November 2024! Bring jou potjie-kookvaardighede en kom baklei vir daardie top pryse!
Daar sal heerlike potjies wees om te proe, lekker atmosfeer en wonderlike pryse om te wen.
Datum: 29 November 2024
Plek: Laerskool Gansbaai
Pryse: Lekker pryse om te wen!
Kontak Nel vir meer inligting en om jou inskrywing te bevestig. Ons sien uit daarna om jou daar te sien!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreDie Graad 7's het vandag, 19 Maart, die African Penguin Sanctuary sowel as Great White House besoek.
Op Saterdag, 14 Maart 2026, het ons Gansie mini-krieketspelers fantasties gevaar tydens ons eie Mini-Krieketdag!
'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...
Wat ’n ongelooflike spesiale week vol liefde, lag en saamwees!
Ons waardeer jul teenwoordigheid soggens by die skolierpatrollie en in die middae wanneer skool verdaag.