Graad 3 Vier ’n Jaar van Pret en Prestasie
Die graad 3-leerders het Maandag, 1 Desember hul jaarlike afsluitingsfunksie by Groeneweide gehou.

Kom sluit aan vir ’n avontuur onder die sterre op 29 November 2024 vanaf 8:00 in die aand tot 8:00 die volgende oggend! Bring jou eie kamptoerusting en kom kamp op ons rugbyveld. Dit gaan ’n nag vol pret en spanbou wees!
Staanplek: R500 per tent
Pryse vir:
• Beste Kampplek
• Meeste Gees
• Verste Gestap (gemeet met die Strava-app)
• En nog vele meer!
Mis dit nie! Skep herinneringe en geniet ’n aand vol avontuur. Kontak ons vir meer inligting en bespreek jou staanplek vandag!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreDie graad 3-leerders het Maandag, 1 Desember hul jaarlike afsluitingsfunksie by Groeneweide gehou.
Laerskool Gansbaai nooi ’n toegewyde en entusiastiese opvoeder uit om by ons dinamiese span aan te sluit.
Wat ’n pragtige dag op Woensdag, 5 November 2025 om krieket te speel teen Laerskool De Villiers Graaff!
Op Donderdag, 30 Oktober en Vrydag, 31 Oktober was dit weer tyd vir Laerskool Gansbaai se jaarlikse Kultuuraande...
’n Groot dankie aan Laerskool Kleinmond vir hul goeie sportmangees en die sportiewe wedstryd.